Michael Stuhlbarg

Michael Stuhlbarg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Julie 1968 (1968-07-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Stuhlbarg (gebore 5 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Serious Man (2009), Call Me by Your Name (2017), en The Shape of Water (2017), en in die televisiereeks Boardwalk Empire (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy